Posted on July 31, 2007 by sonkind
Onlangs het hierdie onderwerp in ons vriendekring opgeduik. Ek self het ‘n geskiedenis van versot wees op sogenaamde gevaarlike mans. Op skool het die skool skollie my altyd meer geinteresseer as die goeie ouens - die wat binne die reëls gebly het. Hulle was tog sooo bitter vervelig!
Later het ek feitlik op trou gestaan met ‘n [...]
Filed under: Aktueel | 14 Comments »
Posted on July 29, 2007 by sonkind
Van hier
na hier
na hier
na hier
na hier
na hier
na hier
tot hier!
Daar is vanaand rus, vrede en stilte in my siel!
Filed under: Uit die hart | 6 Comments »
Posted on July 28, 2007 by sonkind
Posted on July 27, 2007 by sonkind
Do not stand at my grave and weep,
I am not there, I do not sleep.
I am in a thousand winds that blow,
I am the softly falling snow.
I am the gentle showers of rain,
I am the fields of ripening grain.
I am in the morning hush,
I am in the graceful rush
Of beautiful birds in circling flight,
I am [...]
Filed under: Raak gelees | 5 Comments »
Posted on July 23, 2007 by sonkind
Ek worstel nou al lank met die idee van normaliteit. Wat is normaal? Waaraan word normaal gemeet? Wie het die streep opgestel waar normaal eindig en abnormaal begin?
Ek het bietjie gaan soek vir verduidelikings van normaliteit en onder ander op hierdie afgekom in Wikipedia toe ek normaliteit intik:
Simone de Beauvoir (9 Januarie 1908 – 14 [...]
Filed under: Raak gelees | 3 Comments »