Gedig om te deel

Vanaand wil ek nie baie praat nie, net hierdie gedig met julle deel:
Besoeking (deur Sheila Cussons)
Daar het so pas ‘n engel
deur my kop gegaan
terwyl ek op my rug gedink - lê het:
‘n straal versekering: ek is nie vergeet nie.
Roerloos verras, wil ek nie roer nie,
en verder nie dink nie, net vashou:
solank ek dit kàn, sal [...]