Verkleurmannetjie Blog en die “Blues”

Vandag klink die opskrif vir my soos ‘n ou Afrikaanse fliek. Iets soos “Die Professor en die Prikkelpop”.
Soos julle kan sien, het die blog se ‘look’ verander. Miskien verander ek dit weer, hang af hoe gou ek weer die “blues” kry. Hoop julle hou daarvan.
Gister het ek die blues gehad, sommer erg ook. As ek [...]