Posted on Junie 28, 2007 by anne-marie
Toe is dit nou so – Dina Rodrigues kry lewenslank (25 jaar voor sy in aanmerking sal kom vir parool) vir die moord op Baba Jordan.
http://www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,,2-7-1442_2137864,00.html
Ek kan nie help om vir jou jammer te voel nie Dina. Dit was ‘n veragtelike daad wat jy gepleeg het en nou betaal jy net kort van die hoogste prys. Jy [...]
Filed under: Aktueel | 3 Comments »
Posted on Junie 26, 2007 by anne-marie
Hoe werk gene en oorerflikheid nou eintlik? Ek vra vir die volgende redes.
Ek het ‘n dogter en my suster het ‘n dogter. Maar my suster se dogter aard na my en my dogter aard na my suster.
As jy saam met Lisa (my suster) iewers heen wil gaan, moet jy haar twee dae voor die tyd kennis [...]
Filed under: Uit die hart | 4 Comments »
Posted on Junie 23, 2007 by anne-marie
Ek wil nie vanaand skryf nie, ek wil sommer net bietjie “brag” met my meisiekind. Ons het ’n demo CD gemaak. Al is dit nou maar deur amateurs, klink dit nie te sleg nie.
Sy het net viervoet vasgeskop en gesê: “Ma, ek sing NIKS wat ‘rokkie of bokkie of sokkie’ in het nie!” En sy steek vas oor [...]
Filed under: Uit die hart | 5 Comments »
Posted on Junie 22, 2007 by anne-marie
Op 18 / 19 Oktober 2001 het die maatskappy vir wie ek werk, na ‘n nuwe kantoorperseel getrek. Teen 12 uur die middag van die 19de, dit was ‘n Vrydag, het my baas ons almal huis toe gestuur, omdat ons so hard gewerk het aan die trekkery.
Ons was vrek moeg, maar besluit toe ons gaan [...]
Filed under: Uit die hart | 6 Comments »
Posted on Junie 21, 2007 by anne-marie
Ek wou eintlik vandag oor iets anders geskryf het, maar vanoggend sien ek op die lamppale: “Staat vra lewenslank vir Dina”.
Ek dink nie iemand in hierdie land weet nie wie is Dina Rodrigues en wie is Baba Jordan nie. Dina het 4 swartmans R10 000 betaal om haar kêrel se buite-egtelike kind by ‘n bruin meisie [...]
Filed under: Aktueel | 3 Comments »